Kleure atletiek 2024 Die 18de Oktober 2024 het ons jaarlikse kleure atletiek plaasgevind. Goeie sportmangees het geheers en die leerders het elke oomblik van die dag geniet. Ons is trots op elke leerder wat daar was en tot die beste van hul vermoë presteer het.