Laerskool Riebeek Kasteel Sporttoernooi

Fotos & Kalender
Dit was hierdie jaar ons 25ste sporttoernooi wat die skool aangebied het. Dit was ‘n groot sukses en die netbal en rugby spelers het so baie geleer en nuwe vaardighede by gekry. Die bekende Burta de Kock en Karin Venter het die 0/12 & 0/13 netbalspanne onder die vlerk geneem en het tydens die sporttoernooi met die spelers gewerk aan verskeie netbal tegnieke. Die rugby sessies was aangebied deur Phillip van Coller en sy RSD span.

Altesaam was daar 13 skole by die toernooi.